Jess Tanner (@goatmaidsfarm)

Zorro keeping an eye on me while mowing above our swamp. #greatpyreneesoftheday #godscreation #amazingdog #lovefarmlife

Marizanne Crystal Flower (@marizannecrystalf)

My LIEFSTE Jincke Bitch! #myleeu

Vandag 10 jaar terug het ek jou aangeneem. So jy "Verjaar" vandag!
Van 'n Bloemfontein woef is jy nou 'n Kaapse woef... jy het die min voortande... *To prove it!* Jy is amper blind en eks nie seker of jy jouself net somtyds vir my doof hou en my 'n ignore kap en of dit net jou *Royalty* is wat inskop nie maar met jou geaartheid en persoonlikheid van 'n leeu is jy n yster, en ek weier om te dink dis ouderdom wat inskop! Vanaand braai ons vir jou 'n lekker BEEF PATTIE ♡♡ 😍😍 en dankie dat ons saam jou in *JOU* huis kan bly! #myalles #myouvrou #mybitch #jinckebitch #dogslife #birthdaydog #pekingneselife
#pekingneseworld #pekingnese #lion #lioncut #amazingdog #mykinders #myhondekinders
More...