Guicela Andrea ☪️ (@paradise_the_missing_sirens)

La autoestima es algo que se consigue cuando te das cuenta de que no importa lo que otros piensen de ti.👣🌸
...
Busca lo que encienda tu alma🍃🥀
...
#letrasreales #life #chile #instagram #16 #f4f #photo #l4l #summer

Majo Rademeyer (@majorademeyer)

Maanskakel

Ek't gestruikel oor hoe swart die nag raak op die platteland;
God se berge en my abnormale sosiale agterstand;
Raas die somerreën daar bo?
Raas die somerreën daar bo?

Toe die maan val kon hy hoor hoe ek na my asem snak;
Op my knieë teug ek diep aan die Januarie-grondpad.
Meisie, is jou knieë dan nog oop?
Is die stof al deel van jou bloedstroom?

Die bitter sterrewag ontlok net snags op slag
'n Horde nuuskierige verdwaaldes en 'n paar kleuters wat op hemelse ritmes lag
En die evangelie, getuister, oor die uitspraak van apatie
In liefdevolle herinnering van politiek.

Ek forseer my oë oop tot daad van die sterre wat al om my begin vonkel
En streel die swart nagdam tussen my vingers bo-oor die nokturne klikke se konkel,
Maar die somer raak al droër;
Die somer raak al droër.
**
**
#writersofinstagram #stellenbosch #excursion #adventure #nature #summer #holiday #fun #explore #mountains #poem #poetry #art #writer #afrikaans #hike #goodtimes #peaceful #happy #l4l #f4f

남지원 (@z_woni)

불면증 어쩔~~

Mackenzie (@adxdpredator187)

The water is clean
But your wrists are stained
You face says happy, but
Your eyes says pain #poets #poem #rhyme #caption #commet#l4l#tumblr #tumblrgirl #snapchat #mirriorselfie #selfie #musically #pic #long hair #baddie #follow #likeforfollow

💜 (@prettytaes)

he's so pretty like look at that side profile!! he's so alluring and his feautures are unbelievable he's so breathtaking?? 💖💓💘💞💌
More...